Durbanville wynroete

Durbanville Byeenkomste



SEASON OF SAUVIGNON

Jaarliks, gewoonlik die laaste naweek van Oktober, kan jy die Seisoen van Sauvignon vieringe op van die wynplase bywoon.

Die Durbanville Wynroete is alom bekend vir Sauvignon Blanc wyn van besondere gehalte. Die jaarlikse fees om die nuwe oes te vier is 'n geleentheid om nie mis te loop nie.

Hou gerus die pers dop. Datums en deelnemende plase sal ook op ons Facebook blad beskikbaar wees sodra bekend.


Wynplase | Restaurante | Akkommodasie | Venues | Kontak  | Terme en Voorwaardes

The Webman